Jacaranda FM se eie Martin Bester het sy nuutste enkelsnit, ‘Vuur en Vlamme’, op Vrydag 21 November vrygestel. Die sanger, ...
Die jaar snel ten einde en die KunsteGrot bied die nuutste kabaret wat gehore landswyd laat saampraat, Hoort, hier in Thabazimbi se eie teater aan. Kom ervaar op Vrydag 28 November 2025 hierdie ...
’n Besonderse viering van Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal vind Saterdag (4/10) in Clarens plaas. Die viering word van 10:00 tot 12:00 in die NG gemeente Clarens se Krugersaal aangebied. Die ...
VITO HEYN (30), beter bekend as V.I.T.O, is ’n ou­tjie vannie platteland wat bekendheid verwerf het met sy eie styl van musiek, Nam-Afrikaanse rap. “Hulle weet wie dit is” – die rympie waarmee elk van ...
MOSSELBAAI VERMAAKNUUS - Verlede maand het kunstenaars saamgekom by ReedValley vir Pennies op die Spoor - 'n viering van die bekende liedjieskrywer Stef Kruger se bydrae tot Afrikaanse musiek, in eer ...
Booking Website: http://www.casatoscana.co.za/index.php/events/die-blou-hond-shows/415-kerslig-kuier-met-koos-kombuis Kom kuier saam onder die sterre by Kerslig Kuier ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
“Dis eenvoudig: Talent neem jou in die kamer in, maar kennis hou jou daar. Musiek gee my ’n platform, maar opvoeding gee my beheer oor wat ek daarmee doen. “Ek wil nie net ’n kunstenaar wees nie. Ek ...
Petronel Baard sal op Saterdag 15 November om 09:00 tot 14:00 by The Townhouse in Mosselbaai 'n gratis ATKV-Crescendo ...
NASIONALE NUUS - Vandag (8 Mei) is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is uitgenooi na die verjaarsdagpartytjie! Van Pretoria tot die Paarl, van die ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...