Siya Kolisi, kaptein van die Bokke, sê dit was ondanks al die kaarte wat rondgevlieg het nie vir hom ’n warboel op die veld teen die Iere in Dublin nie.