Amerika se regering het Vrydag verras met sy belofte van byna R80 miljard aan die wêreldfonds teen vigs, TB en malaria.
Vir die eerste keer is Afrika meer as 50 keer in ‘n G20-leiersberaad se verklaring genoem. Die verklaring is vroeër vandag aanvaar. Maar is dit net mooi woorde op papier?
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy slotrede van die G20-beraad in Johannesburg beklemtoon dat Suid-Afrika sy presidentskap gebruik het om die prioriteite van Afrika en die Globale Suide stewig in die har ...
Die Walliese vleuel en driekuns-held in hul nederlaag teen die All Blacks, Tom Rogers, hoop om ’n beenbesering af te skud sodat hy slaggereed kan wees om die Springbokke Saterdag aan te durf.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results