Wêreldboks, wat die sport op die Olimpiese Spele in 2028 sal aanbied, het aangekondig dat die voormalige wêreldkampioen Gennady Golovkin die enigste kandidaat is wat oorbly vir Sondag se presidentsver ...
Die wêreld word deur soveel uitdagings in die gesig gestaar dat kollektiewe optrede en gedeelde verantwoordelikheid deur lande nodig is, sê pres. Cyril Ramaphosa.
Pres. Donald Trump (79) en Zohran Mamdani (34), New York se verkose burgemeester, het vir die eerste keer in die Withuis vergader.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Die Springbokke se lang wag vir ’n oorwinning in die Aviva-stadion is eindelik verby nadat hulle Ierland Saterdagaand daar met 24-13 geklop het.
Die Chinese Professionele Sokkerliga het Saterdag Chengdu Rongcheng met $70 000 beboet ná ’n voorval waarin ondersteuners rassistiese opmerkings teenoor die Ghanese speler Frank Acheampong gemaak het.
’n Vermeende kaper is Vrydagaand in Johannesburg gewond nadat hy ’n voertuig probeer kaap het wat by die G20-veiligheidsoperasie betrokke is.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Australië het ’n vroeë voorsprong van 1-0 in die reeks om die As gekry toe hy Engeland Saterdag in net twee dae geklop het in ’n verbysterende eerste toets in Perth.
Meer as 1 500 lede van die media het Saterdag douvoordag op die Nasrec-sentrum, in die suide van Johannesburg, toegesak om die eerste G20-beraad in Afrika in ’n spoggerige mediasentrum – maar sonder e ...
Matrieks van die C&N Meisieskool Oranje in Bloemfontein het Vrydag vir die laaste keer as ’n volledige jaargroep saam eksamen geskryf.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results