50 van die meer as 300 kinders wat deur gewapende mans uit ’n Katolieke skool in Nigerië ontvoer is, het ontsnap.
Desiree Ellis en Banyana Banyana begin Maandag in alle erns met voorbereiding vir volgende jaar se Afrikabeker-toernooi vir vroue in Marokko.
Terwyl sommige leiers die G20-leiersberaad in Suid-Afrika as ’n sege vir multilateralisme beskou, is ander bekommerd oor die verbrokkeling van die wêreldorde.
Sterk wind het Sondagoggend gelei tot die kansellasie van die Kaapstad-ultraveldwedloopbyeenkoms se 35 km-wedloop op Tafelberg; talle brande woed in Wes-Kaap.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...

Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...

’n Speurder van die Gelvandale-speureenheid in Gqeberha is skuldig bevind nadat hy ’n klaer probeer afpers het.