Siya Kolisi, kaptein van die Bokke, sê dit was ondanks al die kaarte wat rondgevlieg het nie vir hom ’n warboel op die veld teen die Iere in Dublin nie.
Ruben de Haas en Marno Redelinghuys, wat vir Amerika se rugbyspan speel, het nuwe kontrakte met spanne in die Major League Rugby geteken.
Netwerk24 se Smaakmaker 2026-kompetisie het begin en in Rapport en Die Burger se nuwe kategorie moedig ons onderwysers wat ...
Dr. Corné Mulder, VF Plus-leier, sê hy was uit die veld geslaan toe die Chinese regering uit die bloute kapsie gemaak het oor ’n besoek wat hy aan Taiwan afgelê het.
Die land leef juis in die klein oorwinnings, die dapper besluitnemers en die onvermoeide minderhede wat weier om moed op te gee, skryf Piet Croucamp.
’n Groep kerke en pastore wat hulself onder die vaandel van die South African Church Defenders (SACD) georganiseer het, vra die hof om die staat se inmenging in geloofsake te keer wat volgens hulle di ...
Die antwoorde oor die onbybelse gebeure by die Groote Kerk kom net té gemaklik oor, skryf prof. Johan Janse van Rensburg.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...
Wat doen jy as jou pa spoorloos verdwyn? Jy vra vrae, jy soek antwoorde, reeds 47 jaar lank, vertel Cilliers en Gerhard van der Merwe in ’n hart-oopmaak-onderhoud.
’n Verbruikerstudie-onderwyser sit agter die treffende goudgeel rok van die meisie wat vanjaar die ...
Vi jare beweeg niks; dan, skielik, is elke fout ’n state of emergency wat dringend aandag mekee, skryf Chase Rhys.
Malcolm Marx het vanjaar baie meer speeltyd in die Bokke se beginspan gekry. Die Bok-haker gedy boonop as toetsster in sy nuwe rol.